LESSE BESKIKBAAR IN AFRIKAANS & ENGELS
OPVOEDKUNDIGE ONDERSTEUNING
Een vir een verbeter ons studente se punte!
Wil jy meer kennis opdoen en beter leergewoontes aankweek? Is jy geïnteresseerd in die verhoging van jou toets punte of streef jy na uitstaande punte? Met jare lange ondervinding as 'n Meester Wiskunde Tutor kan ek u op verskeie terreine help.
Of jy nou een-tot-een-lesse of groepslese soek, ons kan jou aanlyn help of in die gemak van jou huis. Ons waarborg kwaliteit onderrigdienste Jou sukses is ons sukses. Kontak vandag en sien hoe ons jou kan help om 'n beter en 'n doeltreffender leerder te word.
LESSE
PLAN D- 1 les per week aangebied in die gemak van jou huis teen R740 pm
Gratis ingesluit by Plan D:
• Werkskaarte
• Gratis vraestelle en memos
PLAN A- 2 Lesse per week aangebied in die gemak van jou huis teen R1480 pm
Gratis ingesluit by Plan A:
• Videos
• Werkskaarte
• Gratis vraestelle en memos
Ander planne beskikbaar volgens jou behoefte!

